Justinus II van Bisantium

Justinus II
Keiser van die Bisantynse Ryk
’n Muntstuk wat Justinus II uitbeeld.
’n Muntstuk wat Justinus II uitbeeld.
Bewind 15 November 565578
Volle naam Flavius Justinus Junior Augustus
Dinastie Justiniaanse
Gebore Omstreeks 520
Oorlede 5 Oktober 578
Voorganger Justinianus I
Opvolger Tiberius II Konstantyn
Eggenote Sophia
Kinders Arabia
Vader Dulcidio (of Dulcissimus)
Moeder Vigilantia

Justinus II (Latyn: Flavius Iustinus Iunior Augustus, Grieks: Φλάβιος Ἰουστίνος ὁ νεώτερος; omstreeks 520 – 5 Oktober 578), ook Justinus Junior genoem, was die Bisantynse keiser van 565 tot 578. Hy was die susterskind van Justinianus I. Sy bewind is gekenmerk deur oorlog met die Persiese Sassaniede en die verlies van ’n deel van Italië.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search